Doxa Deo Bloemfontein North

Come As You Are- Week 1 Rooi


Listen Later

Almal is welkom in die Koninkryk van God. Jy kan kom soos jy is. Die Koninkryk van God is die heerskappy van God, in en deur Sy mense. Die poort na die Koninkryk van God is Jesus en geloof in Sy voltooide werk. Om die Koninkryk van God binne te gaan gaan dan gepaard met 'n verandering van hart en gedagtes. Dit is wat ons bekering noem – METANOIA. Die boodskap van Jesus was 'n oproep om te bekeer (verander die manier waarop jy gedink het) in die lig van die vooraanstaande verbintenis met die Koninkryk.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Doxa Deo Bloemfontein NorthBy Doxa Deo Bloemfontein North