OFM

'Compatibility' - Pas ons of pas ons nie?


Listen Later

Wat beteken dit nou eintlik om 'compatible' te wees? Of met iemand rerig te 'pas'? En, hoe belangrik is dit in 'n verhouding of 'n huwelik? Madeleen en Pulane spring in hierdie gesprek in en gesels oor dit wat meer belangrik is; opoffering en onvoorwaardelike aanvaarding.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM