praagpotgooi

Dan en Karin Roodt: Amerika dreig vir Sjina af


Listen Later

Terwyl konflik in die wêreld eskaleer, sowel in die Midde-Ooste as in Oekraïne en Europa, wil die VSA 'n derde front teen Sjina open. So pas het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Anthony Blinken, die Sjinese leier Xi Jinping in Beijing gaan afdreig. In Amerika self is kampusse en rep en roer oor die Gasastrook en dit wil lyk asof die betogings teen die Viëtnamoorlog van destyds vandag herhaal word met betrekking tot Israel en by uitbreiding Amerika, se optrede teen Palestynse burgerlikes in Gasa. In Suid-Afrika herdenk ons vandag "30 jaar van demokrasie", maar die ontnugtering is groot, selfs by die linkse media wat destyds in die voorste linies teen die vorige bewind geveg het.

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

praagpotgooiBy Dan Roodt