Radio Scriptura

Deel van die plaaslike kerk (deel 2)


Listen Later

Hierdie is die tweede deel van ons gesprek oor "deelwees van die plaaslike kerk". In hierdie episode gesels ons oor die meer praktiese aspekte van die plaaslike kerk, soos: by watter kerk moet ek my aansluit? En as ek dan aangesluit het, wat moet ek daar gaan doen?
KONTAK:
Webblad: http://scriptura.co.za
Slack: scripturaforum.slack.com
Facebook: @scripturaweb
Twitter: @scriptura_tweet
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings