Radio Pulpit

Delf Steeds Dieper - 1 Aug 2025


Listen Later

Ons groep van vier gesels andermaal oor die belangrikste opdrag wat ons
Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert, Marianne Peak, Roy Steward en ekself gesels oor die belangrikste opdrag ooit – “Gaan en maak dissipels!” Klink na ‘n eenvoudige opdrag – maar vir elkeen van ons is dit ‘n unieke opdrag. Hoe wil ons Vader my en jou in hierdie opdrag gebruik? As jy deel wil wees van hierdie Goddelike opdrag – luister en leer. Hierdie gesprek is die derde van vier (of dalk vyf?). Gaan gerus na die Potgooi van die vorige twee weke – indien jy dit dalk gemis het – Delf Steeds Dieper uitgesaai op 18 en 25 Julie. Luister
en leer en word ‘n dissipelmaker!!

DIE BOEKVOORLESING van die boek wat Andrew Murray geskryf het, “In die Heiligdom” dra dieselfde passie as hierdie gesprek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit