Radio Pulpit

Delf Steeds Dieper 18 Julie 2025


Listen Later

Heerlike voorreg om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die
belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert sal ons prakties leer hoe om met hierdie geweldige opdrag om te gaan. Daar sal ook twee ekstra gaste wees om elke luisteraar te verteenwoordig – mag die vrae wat in jou hart is, gevra word!! Hierdie gesprek sal oor vier weke aangebied word. Jy is baie welkom om ook jou vrae oor hierdie belangrike saak aan ons te stuur! Verlede week het ons begin met die boekvoorlesing van die kosbare boek wat Andrew Murray geskryf het oor die boek Hebreërs. Moet dit nie misloop nie!!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit