Radio Pulpit

Delf Steeds Dieper - 23 Mei 2025


Listen Later

Wat ‘n voorreg om vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd met Bennie Mostert te kan gesels! Bennie is een van ons land se strydrosse waar dit kom by gebed. Ons Vader openbaar Hom altyd dieper en dieper aan hierdie man. Moenie hierdie gesprek misloop nie. Elizabeth Jordaan sal weereens hierdie program afsluit met dit wat sy vind in haar studie oor Andrew Murray. Moet dit nie misloop nie.
Hierdie reeks is reeds geruime tyd aan die gang. Vanaf die Junie 2024 word
hierdie bydraes op potgooi aangebied. Gaan gerus na https://iono.fm/e/1529803 om weer na die hele reeks te luister.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit