Radio Pulpit

Delf Steeds Dieper - 8 Aug 2025


Listen Later

Ons groep-gesprek oor die belangrike onderwerp van: “Hoe maak ek dissipels”,
word nou gereduseer na ‘n twee-gesprek. Bennie Mostert sal in hierdie program die belangrike elemente van hierdie opdrag en hoe om dit waaragtig deur te voer, vir ons kom vaslê. Moet dit nie misloop nie. Onthou - ons Vader wil my en jou in hierdie opdrag gebruik? Kom luister en leer!! Hierdie gesprek sal die laaste wees van vier. Gaan gerus na die Potgooi van die vorige drie weke – uitgesaai op 18 en 25 Julie asook 1 Aug. Luister, leer en word ‘n dissipelmaker!!
DIE BOEKVOORLESING uit die boek wat Andrew Murray geskryf het, “In die Heiligdom” dra dieselfde passie as hierdie gesprek. Elizabeth Jordaan het toestemming om hierdie boek op PDF aan te bied. As jy daarin belangstel om dit by haar aan te vra, kontak haar asb op haar selnommer 082 775 3793
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit