Radio Pulpit

Delf Steeds Dieper - 9 Mei 2025


Listen Later

Op 25 April – presies twee weke gelede – het ek die voorreg gehad om Marianne Peak uit te saai en sy het gesels oor vergifnis. Ons kon daardie dag nie diep genoeg gesels nie en het toe belowe om haar weer uit te saai. Hier is dit. Marianne Peak weer my gas en ons gesels verder oor die wonder van vergifnis!! Luister en leer!!
So 10h10 sal Elizabeth Jordaan weer by my aansluit om verder te gesels oor die geweldige nalatenskap van Andrew Murray.
Hierdie reeks is reeds geruime tyd aan die gang. Vanaf Junie 2024 word hierdie bydraes op potgooi aangebied. Gaan gerus na https://iono.fm/e/1529803 om weer na die hele reeks te luister.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit