Radio Scriptura

Demonologie (met prof. Flip Buys)


Listen Later

In hierdie episode gesels ek met prof. Flip Buys oor Gereformeerde Demonologie. Vrae wat beantwoord word is onder andere:

Is dit enigsins nodig om iets oor Satan te wil leer? Kan 'n gelowige deur 'n demoon "in besit geneem word"? Hoe hanteer 'n mens gelowig-Bybels 'n manifestasie? Moet ons demone bind en uitdryf? Kan die duiwel ons gedagtes lees?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings