Rapport Regstreeks

Die Afrikaner onder druk


Listen Later

Op Vrydag 31 Januarie het die Akademie vir Wetenskap en Kuns 'n geskiedenissimposium aangebied met die onderwerp: "Die Afrikaner onder druk". Waldimar Pelser was een van die sprekers. Hier is sy toespraak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rapport RegstreeksBy Rapport