Sign up to save your podcasts
Or
Op 7 en 8 Junie 2018, het die Afrikanerbond 'n honderd jaar se bestaan gevier in die Paarl, Wes-Kaap. Die verrigtinge is bygewoon deur onder andere President Cyril Ramaphosa, Mnr Mmusi Maimane en vele ander bekende gesigte vanuit die politieke en sake sfeer.
Met die Eeufeesviering agter die rug het Eensgesind met mnr Jan Bosman, die hoof-sekretaris van die Afrikanerbond, gesels oor die onstaan en ontwikkeling van die Broederbond, die fases van opheffing waarop die organisasie gekonsentreer het vir die Afrikaner, die doel en werking van die Afrikanerbond en wat die organisasie se toekomsplanne behels.
Vir meer oor die Afrikanerbond se geskiedenis lees gerus Broederskap deur O.J.O Ferreira. Ons gaan ook vir een gelukkige luisteraar 'n getekende kopie van hierdie boek weggee. Jy moet die volgende doen om ag geneem te word vir die prys:
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
5
22 ratings