Radio Pulpit

Die boodskap en implikasie van die Paasgebeure


Listen Later

Hierdie naweek staan die wêreld stil by gebeure wat eeue gelede die koers van die mensdom onherroeplik verander het: die kruisdood en opstanding van Jesus Christus. Terwyl gemeentes wêreldwyd die "selfprysgawe van die Lam van God" in herinnering roep, vra ons vandag die praktiese vraag: Wat is die werklike implikasie van Pase op ons verhoudings, ons ingesteldheid en ons menswaardigheid in die wêreld van vandag? Jannie Pelser en gaste, Past. Bernard de Vries, Dr. Guillaume Smit en Prof. Hennie Stander gesels oor hierdie aspekte www.radiokansel.co.za
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit