Sign up to save your podcasts
Or

Margo Diederichs (née Potgieter) was die derde staatspresidentsvrou van die Republiek van Suid-Afrika. As dr. Nico Diederichs se eggenote was sy bekend vir haar elegansie, maar ook vir haar fier en trotse houding.
Barbara Barnard het die belese mevrou Diederichs soos volg beskryf:
Dit blyk dat sy nie so gewild soos haar twee voorgangers was nie. Spruit die rede daarvoor dalk uit haar lewensverhaal?
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
By Eensgesind Klanklêers5
22 ratings