Eensgesind Klanklêers

Die Foster-bende


Listen Later

DOSSIER


In hierdie episode van Dossier word die misdaadloopbaan van die bekende Foster-bende bespreek. In 1914 het die Foster-bende die stad Johannesburg op hol gehad. Van Julie tot September 1914 het die Unie Polisie alles in hulle vermoë gedoen om William Foster, sy vrou Peggy, John Maxim en Carl Mezar vas te trek. Op die 15de September het hulle wel iemand platgetrek, maar dit was nie die Foster-bende nie.

 


Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Eensgesind KlanklêersBy Eensgesind Klanklêers

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings