Baasraak Potgooi

Die hart van die Vader


Listen Later

Afrikaanse Program: Ek begin vanaand se program om met jou te gesels oor hoe ons Pappa Vader oor jou voel. Daarna gaan Shahida Japtha jou bedien met 'n kragtige woord van bemoediging; "Wees bly staan op, Jesus roep jou!" Ek sluit die program af met 'n boodskap wat ek gaan preek het by die Greenhaven AGS Gemeente so paar jaar gelede. Ek het met die dierbares gepraat oor die krag van eenheid.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Baasraak PotgooiBy Freek Vermaak