Mariepskop Bediening

Die Heilige Gees en Jesus


Listen Later

Die Heilige Gees in Jesus se lewe. Die Heilige Gees se betrokkenheid en werking in Jesus se lewe is al in die Ou Testament voorspel. (Jes. 11:2) en op Hom sal die Gees van die Here rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van die Here.…
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mariepskop BedieningBy Mariepskop Bediening