The Bible GPS

Die Intense Kwesbaarheid van GOD - Boodskap 2


Listen Later

Ons dink nie sommer aan God as `n kwesbare God nie. Dit klink soos `n paradoks om so oor die Almagtige God te dink. In hierdie reeks van 4 boodskappe gaan ons sien hoe kwesbaar God eintlik is en wat dit vir ons beteken. 

  1. Die Spyt van ons Kwesbare Vader
  2. Die Ondraaglike Pyn van ons Verlosser, Jesus
  3. Die Sug van ons Trooster, die Heilige Gees 
  4. Wat maak ons met ons eie Kwesbaarheid

Die boodskap is ook op YouTube beskibaar: Kliek hier om die beeldmateriaal ook te sien.

Support the show

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The Bible GPSBy Kobus and Le Bey