SKOBBEJAK MEDIA PODCASTS

Die Kief Argief - Van Albasters tot Reggies Rush


Listen Later

Francois en Werner gesels en dink terug oor alles van Albasters tot KTV se Reggies Rush.

Luister tot die einde van die episode om uit te vind hoe jy 'n eksklusiewe Kief Argief prys kan wen.


Die Kief Argief is deel van die Skobbejak Media kanaal en is 'n podcast waar Francois  Van As en Werner Smit alles uit hulle jong dae probeer onthou voor hulle dit vergeet.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SKOBBEJAK MEDIA PODCASTSBy Skobbejak Media