Radio Pulpit

Die mense op jou pad


Listen Later

In vandag se uitsending van Die Christen Reis, gesels Madeleine en geliefde outeur, Elize Parker, oor die mense op jou pad, en hoe gesonde verhoudings behoort te lyk. Elize vertel ons meer oor haar skryfloopbaan, en gee ons ’n kykie agter die gordyn as Troostante vir Huisgenoot se destydse Liewe Elize.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit