Discover the New Releases Audiobooks in Classics, European Literature

Die mooiste sprokies van Grimm [The Best Fairy Tales of Grimm] Audiobook by Marita Van der Vyver


Listen Later

Please open https://hotaudiobook.com ONLY on your standard browser Safari, Chrome, Microsoft or Firefox to download full audiobooks of your choice for free.
Title: Die mooiste sprokies van Grimm [The Best Fairy Tales of Grimm]
Author: Marita Van der Vyver
Narrator: Susanne Beyers
Format: Unabridged
Length: 7 hrs and 29 mins
Language: English
Release date: 03-21-13
Publisher: Human & Rousseau
Ratings: 4.5 of 5 out of 6 votes
Genres: Classics, European Literature
Publisher's Summary:
Veelsydige skrywer Marita van der Vyver maak hierin n keur van haar mooiste Grimm sprokies self uit Duits vertaal. Bekende sprokies is Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie, Sneeuwitjie, en vele bekende en minder bekende sprokies. Daar is veertig sprokies in die bundel opgeneem. Dit word voorgelees deur drie uitmuntende stemkunstenaars: Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
Members Reviews:
Briljant geskryf en vermaaklik vertel
[As this is an Afrikaans collection of some of the Brothers Grimm's fairy tales, I shall write the review in Afrikaans followed by an English translation]
Die Mooiste Sprokies van Grimm is 'n keur deur Marita van der Vyver, bekende Afrikaanse skrywer, uit die Grimm-broers se skatkis. Sy het nie net van die mooiste stories gekies nie, maar hulle in lekkerluister Afrikaans aangetrek, sonder om hulle oorspronklike strekking te skaad.
Ek het lekker geluister en beveel die boek ten sterkste aan. Die produksie is nie net van hoogstaande gehalte nie, die voorlesers Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter bring die sprankel in die stories besonder goed na vore.
Uiteindelik is daar goeie Afrikaanse luisterboeke op Audible beskikbaar. Ek hoop hulle word net meer en meer.
[Die Most beautiful Stories of Grimm is a choice from the Grimm-brothers treasure trove by Marita van der Vyver, a well-known Afrikaans writer. She didn't only choose the most beautiful stories, she also clothed them in Afrikaans that is very enjoyable to listen to. This she did without changing the original spirit of the stories.
I enjoyed listening to this book and I heartily recommend it. The production is of a very high quality. The interpretative readers, Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter, brings the stories' sparkle very effectively to the front.
At long last! Now there is some excellent Afrikaans audio books available on Audible. I hope it will increase significantly.]
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Discover the New Releases Audiobooks in Classics, European LiteratureBy DOWNLOAD FULL AUDIOBOOKS FOR FREE ON HOTAUDIOBOOK.COM