Sign up to save your podcasts
Or
Die seun van goewerneur Simon van der Stel het by sy pa oorgeneem. Op die ouderdom van 34 jaar het Willem Adriaan van der Stel die bestuur van die Kaap, steeds onder VOC-beheer, oorgeneem. Soos ʼn nuwe besem wou hy skoon vee en sy eie idees volg.
Nie al sy planne het so goed verloop soos wat hy gehoop het nie. Sy tyd aan die stuur van die Kaap en wat hy vir die Boland beteken het, is die fokus van hierdie episode van GES 101.
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
5
22 ratings