Sign up to save your podcasts
Or

Is jy lus om jou kinders se onderwys heeltemal anders aan te pak as wat jy op skool gedoen het? Kom ek stel jou dan voor aan iemand wat onderwyswêreld van haar tyd se aannames en gebruike omgekeer het. Haar naam was Charlotte Mason.
In hierdie potgooiepisode stel laat ek jou kennis maak met haar bekendste idees. Mag dit vir jou hope inspirasie bied.
Skryf hier in vir oolfant se gratis aanlyn kursus oor tuisonderwys:
https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/gratis-verniet
En hier is skakels na van die ander hulpbronne waarna ek verwys:
https://www.luistervinkstories.co.za/
https://www.south-african-homeschool-curriculum.com/voetspore
https://stacey135.wixsite.com/edusensefunschool/
https://lomi.co.za/sommer-pret/
Vir meer inligting
By Karin van Oostrum5
11 ratings