Vrydag 16 Januarie was daar 'n bewusmakings optog in Strand oor rioolwater wat in Strand en ander dele van die Kaap ingepomp word - wat skadelik is vir mense en die omgewing.
Die Real Brekfis span gesels met Jo Barnes en Michelle Engelbrecht oor hierdie situasie.