Trauma is realiteit & deel van ons lewens.
Die vraag is - kan jy dit identifieseer? En as jy en ek iemand in ons lewens het wat trauma beleef het - hoe kan ons hulle effektief ondersteun.
Om ons te help om by antwoorde uit te kom - gesels ons vandag met:
Zoe Borchards - Maatskapilike Werker