Sign up to save your podcasts
Or
“As ek omdraai, skiet my. As ek val, wreek my. As ek storm, volg my” was die slagspreuk van die Stormjaers. Hierdie woorde het die lede van hierdie voormalige paramilitêre organisasie ernstig opgeneem en hul stryd teen die Smuts-regering voortgesit.
In hierdie tweede gedeelte van die Die Stormjaers as deel van die Ossewa-Brandwag-opnames, vertel die veterane verder oor wat hulle kan onthou uit daardie jare van risiko en gevaar.
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
5
22 ratings