Radio Scriptura

Die Tien Gebooie: Die Sesde Gebod


Listen Later

"Jy mag nie moord pleeg nie", is die woorde van die sesde gebod. Wie gee lewe, en wie bepaal die waarde van die menslike lewe? Wanneer mag daar dood gemaak word volgens die Skrif? In watter kategorie val aborsie, selfverdediging? Tot watter mate moet ons lewe beskerm en die goeie van ons naaste soek? Is die dood die grootste ellende wat jou kan tref?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings