Radio Scriptura

Die Tien Gebooie: Die Sewende Gebod


Listen Later

Waarom is die huwelik heilig, en hoekom is egbreuk sonde? Hoekom moet ons God met ons liggame dien? Wat is die regte uitleef van ons seksualiteit? Hoe kan gelowiges hulself beskerm teen onkuisheid? Hoe moet ongetroudes hieroor handel en dink? Vlug weg van onsedelikheid, want jou liggaam is die tempel van God. Jy is duur gekoop.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings