Sign up to save your podcasts
Or

Wat verbied God in die tweede gebod? Hoe wil God hê moet ons Hom aanbid en op watter manier? Kan ons dit met of deur enige ander mensgemaakte afbeelding of voorstelling doen? As ons 'n verkeerde beeld van God het, sal ons Hom gevolglik ook verkeerd aanbid. Hoe reflekteer ons hedendaagse geestelike musiek en "nuwerwetse" gebruike in ons kerke eintlik 'n valse beeld van God?
By scriptura.co.za5
22 ratings