Radio Pulpit

Die toekoms in ons hande


Listen Later

Madeleine gesels met Wikus v.d. Walt van 25:40 – ’n organisasie wat uitreik na die wees en weerlose jeug in die Oos-Kaap.
Sy verwelkom ook vir pastoor Stephen Lamprecht in die ateljee. Hy en sy vrou, Sharon, is die stigters van Hopelands – ’n tuiste vir verlate en weerlose babas, wat in Magaliesburg geleë is.
Luister waarom ons as Christene ons nie kan blind hou vir die nood van ons land se kinders en jeug nie, en hoe jy aktief betrokke kan raak by die betrokke organisasies.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit