Radio Pulpit

Die vervolgde Kerk


Listen Later

Hier in Suid-Afrika, is ons werklik bevoorreg om ons Christenskap vrylik te mag uitleef. Dit is egter nie die geval vir alle volgelinge van Christus wêreldwyd nie. Om ons meer hieroor te vertel, het ek vir Stefan en Abrie van der Berg genooi. Stefan is die hoof van dia-LOGOS, ’n bediening wat aktief betrokke is by die ondersteuning van onderdrukte Christene in veral oorloggeteisterde lande, en sy vrou, Abrie, dryf die plaaslike projekte.
Hulle deel belewenisse van hulle uitreike na lande soos Sirië, Libanon en Gaza en ook praktiese riglyne oor hoe jy die vervolgde kerk effektief kan bystaan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit