As ons met 'n waaragtige vrees vir die Here leef dan sal sal ons nie meer met gemors en sonde en drek in ons lewe leef nie. Ons sal die tipe mense wees wat wys dat hulle anders is as die res van die samelewing omdat hulle met insig en verstandigheid en wysheid dinge anders doen.