Collage Gemeenskapskerk Preke

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 1


Listen Later

/ / Sondag Erediens / /

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 1

In hierdie 40 dae op pad na die kruis gaan ons fokus op Jesus se woorde in Johannes 14:6, Sy woorde in die evangelies, Sy lewe, Sy voorbeeld asook die pad wat Hy bewandel het, naamlik die weg tot die Kruis.

Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan, besoek ons webtuiste: https://collage.org.za/vrywilligers/

Vir meer inligting oor kleingroepe, besoek ons webtuiste: https://kleingroepe.collage.org.za/ Collage Website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Collage Gemeenskapskerk PrekeBy Collage Gemeenskapskerk