Collage Gemeenskapskerk Preke

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Inleiding


Listen Later

/ / Sondag Erediens / /

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Inleiding

Vir nie-gelowiges maak dit glad nie sin om die Pad na die Kruis te ‘celebrate’ nie. Vir diegene wat nie glo nie, is die Kruis uitsluitlik 'n simbool van pyn en verskriklike dood. Vir ons wys dit Wie Jesus is en wat Sy kruisdood en opstanding vir elkeen van ons gelowiges beteken!

Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan, besoek ons webtuiste: https://collage.org.za/vrywilligers/

Vir meer inligting oor kleingroepe, besoek ons webtuiste: https://kleingroepe.collage.org.za/ Collage Website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Collage Gemeenskapskerk PrekeBy Collage Gemeenskapskerk