Radio Scriptura

Die weg van almal op aarde: 'n Reeks oor die dood


Listen Later

Elkeen van ons het een of ander tyd 'n ervaring met geliefdes wat sterf, en almal van ons gaan ook eendag sterf. Die dood het gekom as gevolg van die mens se sonde, maar is dit die einde van die gelowige se lewe? Sal ons 'n vervloekte dood sterf, of 'n geseënde een? En hoe leef ons as sterwendes op aarde?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings