Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons bestee die meeste van ons 20’s om ons voor te berei vir ons 30’s. Dan begin alles in plek val – die perfekte balans tussen wie jy was en wie jy wil wees. Die lewe begin op ... 30!... more
FAQs about #DieLeweBeginOp30:How many episodes does #DieLeweBeginOp30 have?The podcast currently has 58 episodes available.
November 07, 2024Ep 17 - Volwasse genoeg om nog kind te kan weesWanneer jy jonk is, kan jy nie wag om groot te word nie.Daar is egter ’n verskil tussen volwasse en oud. Luister wat Reandi Grey sê oor hoe jy volwasse genoeg moet wees om nog kind te kan wees....more11minPlay
October 16, 2024Ep #16 Vrygewigheid is ’n boemerang – gee en jy sal terugkryHoe meer jy gee, hoe meer gaan jy terugkry. Dis menslik om net te wil hê, maar God wil hê ons moet dit wat ons het, deel. Luister wat Reandi Grey sê oor vrygewigheid wat soos ’n boemerang is....more12minPlay
September 18, 2024Leef jou beste lewe met entoesiasme en ywerDie lewe is onvoorspelbaar en vol uitdagings. Ons moet egter nie toegee aan moedeloosheid nie. Wees positief. Luister wat Reandi Grey sê oor jou beste lewe leef met entoesiasme en ywer....more11minPlay
August 01, 2024Geskape vir ander, nie vir onsself nieVan kleins af word ons geleer om te deel. Tog is dit die eerste ding wat ons verleer wanneer ons groot is. Luister wat ReandiGrey sê oor dat ons geskape is vir ander, nie vir onsself nie....more12minPlay
July 10, 2024Jou ware identiteit lê in jou verhouding met GodIdentiteit. Die wêreld probeer voorskryf wie ons is. Maar wie ons regtig is, is ’n vrou van God. Luister wat Reandi Grey sê oor waar jou identiteit werklik lê – in jou verhouding met God....more12minPlay
June 18, 2024Ep #12 Redes waarom jy slimmer is in jou 30’sSoos jy ouer word, word jy slimmer. Daar is wysheid met die grysheid. Luister wat Reandi Grey sê oor hoe jy elkelewenservaring en les kan en moet gebeur om daaruit te leer en slimmer te word....more16minPlay
FAQs about #DieLeweBeginOp30:How many episodes does #DieLeweBeginOp30 have?The podcast currently has 58 episodes available.