Rosestad Godsdiens

Dinsdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn


Listen Later

JOHANNES 3
3Daarop sê Jesus vir hom: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”

ESEGIËL 36
26Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee. 27Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal maak dat julle volgens my voorskrifte leef en my bepalings gehoorsaam en nakom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rosestad GodsdiensBy Radio Rosestad