Dis g'n eindtydtekens nie, sê Stephan Joubert oor ekstreme weer
Izak du Plessis gesels met prof Stephan Joubert oor die eindtyd nav ekstreme weerverskynsels wat mense aan die praat het oor die onderwerp. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD