Vandag se Episode het ons n lekker verassing ons gesels saam met Verashca van Dit is wat dit is met Verashca sy is n Groot inspirasie vir baie mamas en Vroue daar buite wat alle daaglikse gebeurtenis deur maak . En n groot roll model vir ons Vrouens hoe om n ma en n Vrou as ook n Ondernemer te wees maak nie saak wat jou pad voor kom.