Wel En Weë Van dkbk - Bykkans 23 Jaar Van Musiek ...

dkbk - Wat Se Naam Is Dit Tog En Waar Kom Dit Vandaan?


Listen Later

Nouja, so deur die jare, meos ons baie oor die naam praat, is ons al gekomplimenteer, sowel as gevra: "Wat vir 'n naam is dit?" Baie moes ek al verduidelik, maar hierdie episode was vir my die lekkerste nog! Kom hoor dus bietjie waar dkbk aan sy eienaardige naam gekom het - dis 'n naam met 'n storie ...🤣🤣🤣

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wel En Weë Van dkbk - Bykkans 23 Jaar Van Musiek ...By Dawid Nel