Bile_Phase

Doel


Listen Later

Staan vroeg op, op n winters oggend om skool toe te gaan
en misleiende geskiedenis te leer
met daai ys koue wit mis voetjies
op n ander man se land
Staan vroeg op, op n winters oggend om sterre te kyk
en die heelal vrae te vra
wat is ons doel op die planeet
gee ons net n lydraad
Tussen drome en sterre is waar jy my sal vind
in n ander diemensieel
met al die kleure reuke vir elke verlore memory, gebreukte siel
Slaap laat, verslaap
Opstaan tyd opstaan Op staan tyd
die klok het gelui die klok het gelui
onthou jou sambreel vir verspoeling
wat jy nog moet beleef
Ohh geliefde kinders van my
moet nie laat wees vir jou rit nie
in die hemel is waar ek jou sal kry
in die hemel is waar ek jou sal kry
Ohh geliefde kinders van my
moet nie laat wees vir jou rit nie
in die hemel is waar ek jou sal kry
in die hemel is waat ek jou sal kry
Staan maar laat op
Staan maar laat op
Staan maar laat op
Stadig my ou babietjies
ek sal jou vang
met hande wat
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Bile_PhaseBy Funswys