Sign up to save your podcasts
Or

Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.
Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Het Mel haar 'ikigai' gevind? Hoekom hou Edó daarvan om te kyk hoe mense stort? Waarom voel SaffaMamma net so klein bietjie verlore? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef.
As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borg en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien!
Mel die Storieverteller se bladsye:
https://www.instagram.com/mel_die_sto...
https://www.facebook.com/meldiestorie...
https://www.tiktok.com/@mel_die_stori...
SaffaMamma se bladsye:
https://www.instagram.com/jousaffamam...
Edó se bladsye:
https://www.instagram.com/edo.mostert...
BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)
By Dinner en SkinnerKlim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.