Dit begin by jou

Doen wat jou bang maak 😬😊


Listen Later

Welkom by # Dit begin by jou Podcast gaan oor ons Vroue wat eie besigheid begin of dink om dit aan te pak. Soveel om uit te sien na en dat daar so baie strukel bloke is maar dit voluit aan pak . Praat oor rol modelle wat n inpak gemaak het in my lewe en glo ook in ander se lewe. En ook om uit te sien om met hulle te gesels in toekomstige episodes.😁😁
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Dit begin by jouBy Sonette