
Sign up to save your podcasts
Or


Jesus gebruik 'n gelykenis oor 'n bruilof in die lydenstyd om vir ons te wys dat Hy die lydenskleed in feeskleed omskep het. Kom loof en prys Sy Naam saam Dominee André waar hy ons wys wat lofprysing van binne kom en oorgaan in aanbidding.
By Ds André van ZylJesus gebruik 'n gelykenis oor 'n bruilof in die lydenstyd om vir ons te wys dat Hy die lydenskleed in feeskleed omskep het. Kom loof en prys Sy Naam saam Dominee André waar hy ons wys wat lofprysing van binne kom en oorgaan in aanbidding.