Dominee André

Dominee André : Jesus bring hemel aarde toe


Listen Later

Jesus bring hemel aarde toe. Kom luister na Dominee André wat verduidelik wat dit vir ons beteken. Jesus het ons kom wys wie ons is en hoe ons moet lewe - en dit bring die hemel aarde toe en maak dit sigbaar vir almal.

Johannes 1:1-5 & 9-14

22 Desember 2019

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Dominee AndréBy Ds André van Zyl