Dominee André

Dominee André : Oppad na Golgota


Listen Later

Oppad na Golgota moet Jesus baie verduur:

Getsemane - Jesus voel verlate

Gabbata - Jesus word veroordeel

Golgota - Jesus word verbrysel

As mens stap ons ook iewers op  die pad van trane, hartseer, eensaamheid en seerkry.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Dominee AndréBy Ds André van Zyl