Rosestad Godsdiens

Donderdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha


Listen Later

GENESIS 18

22Die mans het weggedraai Sodom toe, maar die Here het by Abraham bly staan.
23Abraham het toe nader gekom na die Here toe en gevra: “Sal U die regverdiges saam met die goddeloses vernietig? 24Miskien is daar vyftig regverdiges in die stad. Sal U die plek werklik vernietig? Sal U dit nie spaar oor vyftig regverdiges daarin nie?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rosestad GodsdiensBy Radio Rosestad