Bile_Phase

Donker Wolf


Listen Later

Donker Wolf
Tien vingers op die stier wiel sit hom in 5de rat
vol spoed in hierdie vier wiel
ry ons op die highway, vanfokkentasties on repeat
opad trug na die ou valley
new beginings new enemys old battles to settle
voor ek kan an gaan in die siek wereld
a smoke and a pancake
a cigare and
a waffle
n bong en n crate
gee my halfte van daai kwaai babe=asb
hierdie rit is kak
hierdie rit is kak
hierdie rit is kak
EK SIT MET N HARD KLOP IN MY HANDE
asb stuur n windtjie
die sweet raak swaar
tussen vingers en bloed
wil my hart gaan staan
hierdie rit is kak
hierdie rit raak kak
laai my af en stuur n fokken briefie
ek se dankie vir die ongerief
hierdie brug is fuckt
ons vandasie is fuckt
Kraake tussen memories soos slange wat wag
n Blikie doom en die Kerk gaan nie help nie
stuur hulp van die dorp
stuur die hele fokken dorp
lat ek huff en puff soos die donker wolf
soos die donker wolk
soos die donker wolf
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Bile_PhaseBy Funswys