Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Potgooie is boodskappe deur myself gepreek op verskeie internet radio stasies sedert 2019-2022... more
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.
March 12, 2023ONS DIEN N ONVERANDERLIKE GODDie boodskap spreek die Onveranderlikheid van die God wat ons dien aan....more45minPlay
March 12, 2023EK IS TROTS OM CHRISTEN TE WEESDie boodskap verduidelik hoe ons ons christenskap moet uitleef en hoe ons die advertensie van christenskap aan die Wêreld moet voorhou....more48minPlay
February 20, 2023As Julle In My Bly ,En Ek In Julle .......Hierdie boodskap spreek die laaste onderwysing van Jesus aan Sy Dissipels aan met die Teksvers van uit Johannes 15:7...more48minPlay
February 20, 2023Daar is Goue Reëls Deel 3Hierdie boodskap is deel 3 van die segmente uit Matt 7 die Bergpredikasie van Ons Here Jesus....more58minPlay
February 12, 2023Die Metaforiese Raamwerk Van Ons Geestelike LeweMet Jesaja 42 vers 3 as Metaforiese Raamwerk vir ons Geestelike lewe het die boodskap te doel om met hierdie metafoor ons hoop te bied vir ons geestelike lewe....more48minPlay
February 12, 2023Daar is Goue Reëls Deel 1N Reeks boodskappe wat Handel oor Mattheus 7 (Die Bergpredikasie)...more59minPlay
January 29, 2023Daar Is Goue Reëls Van Die KoningkrykVanuit die paar hoofstukke van Mattheus se Bergpredikasie vertel Jesus aan die mense die Goue Reëls van die Koningkryk....more46minPlay
January 29, 2023Die Mens Geskape Om Te Heers Met Goddelike Potensiaal En GesagHierdie boodskap verduidelik aan die luisteraar, hoe God ons as mense geskape het en wat ons in Christus Jesus kan wees....more58minPlay
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.