Sign up to save your podcasts
Or

Dr. Jacques du Toit van Swellendam is ’n bekende mediese leier en gemeenskapsfiguur in die Overberg. Hy was vir jare die mediese bestuurder van die Swellendam- en Kaap Agulhas-subdistrikte, waar hy veral bekend geraak het vir sy praktiese en toegewyde leiding tydens die COVID-19-pandemie.
In hierdie episode van Inside News 62 gesels ons met dr. Jacques du Toit van Swellendam — ’n mediese leier en gemeenskapsmens wat bekend is vir sy betrokkenheid by openbare gesondheid, gemeenskapsontwikkeling en dienslewering in die Overberg. Ons hoor meer oor sy werk, sy passie vir mense en waarmee hy tans besig is.
Inside News 62 — bringing you real conversations, local stories, and the voices shaping our communities. Thank you for listening. Follow, share and stay connected for more insightful episodes from Route 62, the Overberg, the Cape Winelands and beyond.
By MickeyDr. Jacques du Toit van Swellendam is ’n bekende mediese leier en gemeenskapsfiguur in die Overberg. Hy was vir jare die mediese bestuurder van die Swellendam- en Kaap Agulhas-subdistrikte, waar hy veral bekend geraak het vir sy praktiese en toegewyde leiding tydens die COVID-19-pandemie.